Riaan & Tania Bailie – 15 October 2021

Voorsmakie van vandag se troue.
Riaan Bailie Tanja Bailie
Ons het dit sooo geniet om jul troudag spesiaal te maak. Jul glimlagte was nie net op jul gesigte, maar ook in jul harte. Dankie vir jul awesomeness 🥰🥰 Ons wens jul ‘n leeftyd van lag en liefde, seeninge en net die beste tye saam. Jul liefde vir mekaar en vir ander is ‘n voorbeeld vir menigte.
Die wolke en reen het nie jul vrolikheid gedemp. Jul twee js pragtig van binne en buite. Kom kuier weer vir ons.

Met al ons liefde
Die Wellington Weddings Span

oncloudbailie

Where two hearts meet together, they beat for one another. ❤️❤️

Categories Uncategorized

Leave a comment

Design a site like this with WordPress.com
Get started
search previous next tag category expand menu location phone mail time cart zoom edit close