Wilton & Viola September – 11 Sept 2021

Toe ons ontmoet het, het ek net geweet dat hierdie datum vir jul twee beskore was. Met gemak, humor en baie lag kon ons saam aan jul dag beplan het. Viola, jy het eenvoudig asemrowend gelyk en het Wilton se voete onder hom uitgeslaan met jou skoonheid en charisma. Ek kon sweer ek kon sy hartklop hoor toe jy die paadjie afstap op die rooi tapyt na jou liefde van jou lewe. Hierdie lieflike mens moet jy asb op jou hande dra. Hy sal berge vir jou versit.

Baie dankie dat ons deel van jul spesiale dag kon wees. Dankie vir jul familie se ondersteuning en waardering. Jul moet asb weer kom kuier.

Die Wellington Weddings Span

Categories Uncategorized

Leave a comment

Design a site like this with WordPress.com
Get started
search previous next tag category expand menu location phone mail time cart zoom edit close