Denerick & Tiniki Finnis – 16 October 2021

‘n Voorsmakie van gister se troue.
Baie geluk Denerick en Tinika Finnis.
Die son se strale het deur die wolke gebreek net op die regte tyd.
Net soos alles ophelder wanneer Tiniki in ‘n vertrek instap.
Julle twee saam se dapperheid en uitkyk op die lewe is uit die boonste rakke.
Mag jul altyd verbind wees met die spesiale band wat so opmerklik is van jul liefde vir mekaar.
Ons wens jul ‘n leeftyd van liefde en seenwense.

Die Wellington Weddings Span

Wat God dan saam gevoeg het, mag geen mens skei nie
Tinika Thomas Denerick Finnis

Categories Uncategorized

Leave a comment

Design a site like this with WordPress.com
Get started
search previous next tag category expand menu location phone mail time cart zoom edit close