Gregory & Fradilene Pietersen – 4 September 2021


Ons mooie lente paartjie.
Baie geluk met jul troudag.
Die dag was vol lag en vrolikheid.
Ons het dit baie geniet, veral jou spontane skaterlag, Fradilene wat weerklink het deur die lug.
Jul twee se liefde en verliefdheid was aansteeklik. Jul tema wat jul gekies het met die sagte skakerings het so perfek gepas by jul sagte harte.
Jy het asemrowend gelyk, Fradilene, kompleet nes ‘n ‘Blushing bride’
Ek wens vir jul twee geluk, liefde en alles wat mooi is in oorvloedigheid.

Met al ons liefde
Die Wellington Weddings Span

Met soveel lag en spontaniteit in jul lewe, sal daar altyd liefde en vooruitgang in jul lewe wees.

Categories Uncategorized

Leave a comment

Design a site like this with WordPress.com
Get started
search previous next tag category expand menu location phone mail time cart zoom edit close