Heinrich & Karla van den Bergh – 21 Augustus 2021

Heinrich & Karla van den Berg
Baie geluk met jul huwelik.
Ons wens vir jul liefde, mooi en lekker dinge, saam wees en alles in oorvloed wat positief is.
Dankie dat ons deel van jul spesiale dag kon wees.
Dankie vir elke glimlag van die eerste dag met jul ontmoeting tot die totsiens na jul troue.
Karla, jy het pragtig gelyk. So mooi soos jy van binne ook is.

Tonne liefde
Die Wellington Weddings Span

A life lived in love, will never be dull

Categories Uncategorized

Leave a comment

Design a site like this with WordPress.com
Get started
search previous next tag category expand menu location phone mail time cart zoom edit close