Byron & Blanche Atkins – 17 April 2021

17/04/2021
Wanneer jy twee mense ontmoet vir die eerste keer en sommer net weet. Die paartjie is bedoel vir mekaar.
Wat ‘n voorreg was dit om jul dag spesiaal te kon maak.
Baie dankie vir jul goeie gesindheid, jul omgee, jul amazing gaste en familie.
Sal jul en jul glinsterende glimlag altyd onthou.

Wellington Weddings Span

Baie liefde vir jul toekomspad vorentoe.

Wat God dan saamgevoeg het, mag geen mens skei nie.

Categories Uncategorized

Leave a comment

Design a site like this with WordPress.com
Get started
search previous next tag category expand menu location phone mail time cart zoom edit close