Emile & Marianna / 11 April 2021
Hoe mooi is julle. Baie geluk met jul spesiale dag. Dankie vir die vertroue wat jul in ons gestel het om jul dag perfek te kon maak.
Ons wense vir jul twee is tonne liefde en geluk.
Wellington Weddings Span
Life is the flower for which love is the honey.