Troue van Ian & Sumari Steyn

19 Februarie 2022 – Baie geluk mer jul groot dag. In ‘n baie kort tydjie het jy Sumie in my hart gekruip. Ek gaan jou geselsies op whatsapp mis. My wens vir jul twee is, ‘n samesyn van liefde, sukses en ‘n vreugdevolle lewe. Laat die musiek in jul lewe bly speel Dankie vir jul mooi gesindheid en amazing gaste wat teenwoordig was. Jul het ons taak vir ons heerlik gemaak.

Susanna & Wellington Weddings span

Ek sal vir jou lief wees tot die riviere oor die maan spring en die visse straatlangs loop en sing

Categories Uncategorized

Leave a comment

Design a site like this with WordPress.com
Get started
search previous next tag category expand menu location phone mail time cart zoom edit close