Jonathan & Mircia Daniels se troue

Jonathan & Mircia Miller – 20 November 2021
Baie geluk met jul trou dag. My wens vir jul is n leeftyd van geluk, gesondheid, samesyn, familie en lag. Mag jul lewe geseend wees met als wat jul nodig het en meer.
Baie dankie dat ons jul dag spesiaal en mooi kon maak en vir jul baie vriendelike en oulike gaste.
Die kinders met die mooiste maniere.
Die vertroue wat jul in ons gestel het om als vir jul te doen.Alles was met groot liefde uit die hart gedoen. Ons het die troue baie geniet saam met julle.
Mircia, jy het ‘n goeie man getrou duisend en ek sal jou altyd onthou as die mooie Mircia.
Kom kuier vir ons weer.

Drukkies. Susanna

Die Wellington Weddings Span

Wat God saam gevoeg het, kan geen mens skei ❤️❤️

Categories Uncategorized

Leave a comment

Design a site like this with WordPress.com
Get started
search previous next tag category expand menu location phone mail time cart zoom edit close