Waldo & Chanel Bock – 02 Oktober 2021

Baie geluk Waldo & Chanel met jul mooiste dag. Waldo jy kry die mooiste en rustigste vrou met die mooiste en ondeunste glimlag.
Chanell, jy kry ‘n voorwaarlik prins wat jou op sy hande dra.
Ek wens jul ‘n leeftyd van saamwees, liefde, mooi dinge en alles wat lekker is in oorvloed.
Baie dankie vir die vertroue wat jul in my gestel het om jul dag mooi te maak.
Dit was heerlik om als saam jul te beplan.

Die Wellington Weddings Span
2 Oktober 2021

Ek wil he jy moet kaalvoet in my hart kom dans om die braaivleisvuur

Categories Uncategorized

Leave a comment

Design a site like this with WordPress.com
Get started
search previous next tag category expand menu location phone mail time cart zoom edit close