Elbin & Jolynne Mbabane – 22 May 2021

Elbin & Jolynne Mbabane.
Baie geluk met jul troudag.
Wat ‘n spesiale dag was dit!
Soos die glimlag op jul foto’s, dis hoe ek jul leer ken het. Die sin vir humor, mooiste persoonlikheid. Die opregheid en waardering. Jul twee is awesome. Jul maak ‘n ongelooflike span. My wens vir jul toekoms saam is presies wat dit is. Liefde, respek, saam wees, mekaar op die hande dra, die sagteheid met mekaar wat ek ervaar het in jul teenwoordigheid. Alle sukses vir jul met die toekoms.
Soos kapelaan gepreek het
Spreuke 3, vers 6
Ken Hom in al jou wee, dan sal Hy jou paaie gelyk maak.

Baie liefde
Die Wellington Weddings Span
(ps. Ons almal het als geweldig geniet)

Categories Uncategorized

Leave a comment

Design a site like this with WordPress.com
Get started
search previous next tag category expand menu location phone mail time cart zoom edit close